Om vir jou kinders se opvoeding voorsiening te maak, is een van die grootste geskenke wat jy jou gesin kan gee. Afhangende van jou spesifieke behoefte, kan jy jou kinders se opleiding tot aan die einde van die universiteit verseker. Sommige voordele sluit selfs geld in om hul eerste motor te koop, geld te spandeer vir ‘n matriekvakansie, geld om te verseker dat hulle daardie opleidingskampe kan bywoon, of selfs ‘n klein inkomste vir ‘n GAP-jaar. As die bogenoemde voordeel deel van jou nalatenskap is, praat met ons, ons sal dit laat gebeur!
Reg om te begin met jou beleggingsoplossing? Kontak ons asseblief met die inligting, of die vorm hieronder:
Hoe kan ons u help?
BEGIN VANDAG MET JOU FINANSIËLE OPLOSSING.
Telefoon: (+27)12-660-2395 / (+27)12-654-0012
Faks: (+27)86-721-8845
Epos: frik@investment-advice.co.za
of gebruik asseblief die vorm wat verskaf word.